swart miere

"dit is doodgaanseisoen en die swaels sit op weggaan se drade"

as ek ‘n artikel kan lees en alles verstaan :D :D dit help seker dat die ding stokoud is
#tuks #genetics

hahaha, as julle so oormekaar praat :D 
#tuks #physiology

hahaha, as julle so oormekaar praat :D
#tuks #physiology

fun by die scienza :D

fun by die scienza :D

wat makeer jou? lol
#toby #yorkie

kyk wat het my moeder vir my gekry :D

kyk wat het my moeder vir my gekry :D

spring onion cheesa van juicy lucy vir aandete :D

ek dink die ou Stofsuier moet terugvat word na Game toe. daar is ‘n skroef of twee los
#Afrikaans #factoryfault

brood brood brood! 
wie bak brood tydens ‘n kouefront? 
#bread #baking

brood brood brood!
wie bak brood tydens ‘n kouefront?
#bread #baking

die krag is af (en dus kan ons nie werk nie) so nou sit ons maar voor Milky Lane en lees dir wonderlike Dinge van ’ n kind.
en #Instagram wil nooit my location add nie!
#Afrikaans  #LifeInAfrica #NoPower #books

jinne, maar Marita van der Vyver kan nou maar. Dinge van ‘n kind

#boeke #Afrikaans #books